News

Die vier mans wat aangekla word van die moord op die Britse ingenieur Karl Lauks (73) van Tulbagh gaan nie om borgtog aansoek ...
’n Sterk kouefront sal na verwagting Woensdag vir bibberweer, swaar reën en sterk wind in die Wes-Kaap sorg. Dit sal teen ...
Die skrum wat Dinsdag 30 jaar gelede gelei het tot Joel Stransky, Springbok-losskakel, se epiese skepdoel in die ...
Pres. Wolodimir Zelenski van Oekraïne en pres. Donald Trump van Amerika sal na verwagting Woensdag tydens die Navo-beraad in ...
’n 21-jarige vrou van Thembisa in Gauteng is in hegtenis geneem nadat sy na bewering ’n drie dae oue baba by haar ma in ’n ...
Die Vrystaatse onderwysdepartement het sy naam behoorlik met ’n plank geslaan toe hy die simbole op die periodieke tabel van ...
’n Baie ontevrede pres. Donald Trump van Amerika het Dinsdag nie ’n moordkuil van sy hart gemaak oor Israel en Iran se ...
Luister hier, boekwurms! 'Bessie se hangkasbiblioteek' deur Madelein Rust is die luisterboek vir Junie, eksklusief vir ...
’n Groep rugbyliefhebbers het geskiedenis gemaak toe hulle daarin geslaag het om die Guinness-wêreldrekord vir die langste ...
In Morné van den Berg en Sacha Feinberg-Mngomezulu kry Springbok-ondersteuners Saterdag in Kaapstad ’n blik op ’n skakelpaar ...
Die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) het Dinsdag besluit dat 'n ondervraging gehou gaan word, ...
Van Suid-Afrika se vernaamste kleinhandelaars en graanprodusente is verheug oor John Steenhuisen, minister van landbou, se ...