News

Of ’n speler “te oud” is om vir die Springbokke te speel al dan nie, sal deur fisieke toetse, nie opvattings nie, bepaal word ...
‘Houvrou of trouvrou’ se Suzanne verloof: ‘Ek het gevoel ek gaan alleen oud word’ Steven Kitshoff maak hart oop teenoor Rian ...
In Suid-Afrika – en reg oor die wêreld – raak die idee van ’n enkele lewenslange loopbaan al hoe minder relevant.
Nhlamulo Ndhlela, MKP-LP en -woordvoerder, sê hy het hom vir verskeie dwelmmiddels laat toets nadat Floyd Shivambu, ...
Sy onlangse gesprek met pres. Donald Trump van Amerika het nie gefokus op swart ekonomiese bemagtiging (SEB) nie, sê pres.
Die Heat-kunstefees is binnekort terug om Kapenaars met ’n opwindende program van visuele kuns, musiek, teater, opera en ...
Pres. Donald Trump van Amerika het Maandag ’n moontlike algehele skietstilstand tussen Israel en Iran aangekondig — maar dit ...
Die spanning tussen Israel en Iran – wat al vir dekades onder die oppervlak broei – het oorgekook toe Israel ’n aanval op ...
Lesers het C. Johan Bakkes as skrywer en onverskrokke wêreldreisiger leer ken, ’n man wat die diepste, hoogste, droogste, ...
Die voormalige LIV Golfspeler James Piot sal vandeesweek PGA-geskiedenis wanneer hy in die Rocket Classic-toernooi afslaan.
Ná die ongelooflike aanvraag en die blitsverkope van kaartjies vir die Afrikaans is 100 Jaar Groot-konsert, het die ...
Twee ikone, een skerm – dís die terugkeer wat Afrikaanssprekendes nie geweet het hulle kort nie. Die ikoniese komediereeks ...